top of page
IMG-20190827-WA0017.jpg

ABOUT US

Die Allesbeste droom is in 1927 deur Dr. Adalbert Henry Ernst begin. Gebore in Ceylon (Sri Lanka), het hy as mediese dokter besluit om sy familie te hervestig in Suid-Afrika. Boerdery het in daardie dae bestaan uit sitrus, veë, houtplantasies, saagmeul en groente. Gedurende die 1960's is sy seun Alex Henry “Chicot” Ernst gedwing om al die sitrus van kant te maak weens die besmetting met vergroeningsiekte. Dit was die begin van die avokado- en piesang era in die boerdery.
Dr. André Ernst het as die derde generasie met sy toetrede gedurende 1980 ongelooflike groot bydra kom lewer tot die familiebesigheid met die begin van die avokadokwekery, wat tot vandag toe ‘n wêreldleier is. Vandag boer sy seuns, Edrean en Zander Ernst as die 4de generasie.

Thanks for submitting!

CONTACT

bottom of page